Select Page

Die beginners gids om Islam te verstaan 

Welkom by die eerste gids op ons webwerf, die beginners gids na Islam. Of jy nou nuut is met die leringe van Islam of net vining wil hersien wat jy al klaar weet, is ons bly dat jy hierheen gekom het. 

 Vir wie is hierdie gids?

Mense van Ander Gelowe

Is jy nuuskierig om meer oor Islam te leer? Dan is hierdie gids dalk wat jy gesoek het. 

Nuwe Moeslims

Hierdie gids dek die basiese beginsels van Islam en is ‘n goeie hulpbron vir nuwe Moeslims. 

Waarom ons hierdie gids geskryf het 

Islam is die vinnigste groeiende godsdiens met meer as 1.6 miljard volgelinge regoor die wêreld.Teen hierdie tyd het jy waarskynlik van Islam gehoor deur die media, gesprekke met 'n vriend of mede werker, of miskien het jy dit raakgeloop terwyl jy op die web geblaai het. Alhoewel Islam die tweede mees gevolgde godsdiens ter wêreld na die Christendom is, is dit ook een van die mees misverstaan

. Dit kan oorweldigend wees om die verskille te onderskei tussen wat Islam waarlik leer en die waninligting en wanopvattings wat wydverspreid is. Ons het hierdie gids geskep vir enigiemand wat wil weet waaroor Islam waarlik gaan vanuit 'n outentieke bron. 

FAQ

Answers to the most frequently asked questions

Wat is Ramadaan?

Ramadaan is 'n spesiale maand van die jaar vir meer as een miljard Moeslims regoor die wêreld. In hierdie maand vas Muslims regoor die wêreld van sonsopgang tot sononder. Dit het baie voordele geestelik en emosioneel. Geestelik is dit 'n tyd vir innerlike refleksie, toewyding aan God, en die aanleer van selfbeheersing. Emosioneel is dit 'n manier om hongerte te ervaar en simpatie vir die minder voorspoedig te ontwikkel, en om dankbaarheid en waardering vir al God se oorvloed te leer. Vas is ook voordelig vir die gesondheid en bied 'n onderbreking in die siklus van rigiede gewoontes of oordadigheid.

Glo Moeslims in Jesus (A.S)

Ja. Moeslims glo in Jesus (Mag vrede aan hom wees) maar as ‘n profeet van God en die seun van God nie. Jesus word baie keer saam met hom ma, Mary in die heilige Koran genoem.

Wat is die azaan

Die azaan is ‘n oproep vir Moeslims om te bid. Dit is ‘n dagliks herinnering vir Moeslims dat sukses nie van materiaal dinge van die wêreld is nie, maar in die hiernamels.

Islam is ‘n geloof wat deur 1.6 miljard mense wêreldwyd beoefen word. Tog is dit die mees misverstane. 

 

 

Daar is 5 hoofstukke.

Ons het verskillende dele van Islam in verskillende hoofstukke opgedeel.

Chapter One – What is Islam?

What is the religion that is practiced by 1.6 billion people around the world? What are their beliefs? Who do they worship? 

 

Chapter two – 5 Pillars of Islam

Islam is built upon 5 pillars, and practicing these pillars is important for all Muslims which include belief in one God, prayer, zakat ...

 

Chapter three - 6 Pillars of Faith 

What makes up faith for a Muslim? Do they believe in the existence of Angels? What about scriptures such as the Torah and Gospel? Do they believe in other Prophets besides Muhammad?

 

Chapter four -  Prophet Muhammad (peace be upon him)

Learn about the man who the Holy Qur’an was revealed to, and the man who Muslims believe is the last Prophet sent to mankind.

 

Chapter five – The Afterlife

The moment of death, life in the grave, the Day of Judgement, Heaven and Hell. How do Muslims view the next life?